By nr.1 moet die leerders van analoog tyd oorskakel na woorde.
By nr.2 moet die leerders van analoog tyd dit oorskrf in digitale tyd.
By nr.2 moet die leerders van digitale tyd oorskakel na analoog tyd.
By nr.4 wil ons graag he die leerders moet die tyd lees en dit in woorde skryf met vm en nm by.
By nr.5 moet die leerders woorde lees en dan digitale tyd invul.
Van nr.6 af gaan ons eers weer die leerders verduidelik van optel en aftrek van tyd. Van af hierdie nr moet hulle tyd somme doen. Daarna by nr.7 wil ons graa hulle kennis toets oor tyd in geheel, bv. dae, maande, ens.
Vanaf nr.9 wil ons totts hoe hulle n tydrooster lees. Ons sal ook eeer baie mooi met hulle dit deur gaan.
Die doel vir ons met hierde deel van die les is om saam met die leerders van verduideliking gaan tot by nr.9 . ons sal saam stap vir stap die les saam met ons leerders doen.
Nadat ons die klas oefening en inskerpings oefening met die leerders gedoen het gaan ons eers verduidelik van tyd in woordsomme. Die leerders sal dan hierdie hiswerk oefening kry wat ons dan in die klas sal merk na die tyd.
No comments:
Post a Comment