Inleidingsfase

Met ons inleidingsfase gaan on eerstens verduidelik wat tyd i en waarvandaan tyd kom. Ons gaan ook 2 videos wat van youtube as is wys vir die leerders. Met die slideshow wat ons opgetel het verduidelik ons oor tyd asook toets hulle kenni van wat hulle reeds weet van tyd. ons slideshow het ons op n smartboard gedoen en het dus n spesiale toepassing noding om hom te kyk, daarom het ons hom uitgeprint en in gescan vir die les. Ons het maar net gevoel dat jy baie oulike dinge kan doen met Smartboard tegnologie en as on dit nie soo doen nie gaan dit sekere elemente van die les weg vat. Ons sal meer verduidelik in die video.
https://www.youtube.com/watch?v=kxtknvVjwRk
https://www.youtube.com/watch?v=Bf2bT9tPRgQ

Inleidings Les






No comments:

Post a Comment