Hierdie blog is waar ons n les opstel en voorsit vir Gr.4 leeders. Die les gaan oor tyd. Ons doel is om vir die leerders 'n deeglike les oor tyd aan te bied. Dit is n baie belangrike les vir kinder want tyd gaan hulle vir hulle hele lewe moet toe pas.
Met die Afsluiting gaan ons laat die leerders n Tyd hersienings toets doen. Dit sal ons dan wys of die leerders die werk verstaan. Hierdie toets gaan n formele assesseering wees wat 10% van hulle kwartaal punt tel.
No comments:
Post a Comment